• Home
  • About Us
    ABOUT US
    VISION & MISSION
    IES MISSION STATEMENT
    HISTORY
    QUALITY ASSURANCE
    STAFF
    JOB OPPORTUNITIES
    OUR PRINCIPAL
    HOUSE SYSTEM
    POLICIES AND PROCEDURES
  • Admissions
    ADMISSIONS
    ADMISSIONS PROCESS
    ADMISSIONS ENQUIRY
    FEES
  • Academics
    ACADEMICS
    NURSERY
    CAMBRIDGE SCHOOL
    CAMBRIDGE PRIMARY SCHOOL
    CAMBRIDGE HIGH SCHOOL
    FOUNDATION PHASE
    PRIVATE CANDIDATES
  • Extra Curricular
    EXTRA CURRICULAR
    EXTRA CURRICULAR
    SPORT
    CULTURAL
    SERVICE
    OUTDOOR EDUCATION
    AFTERCARE
    SCHOOL CAMPS
  • News
  • Parents
    PARENTS
    UNIFORMS
    IES MAGAZINES
    EDANA PORTAL APP
    SCHOOL CALENDAR
  • Gallery
  • External Examinations
  • Contact Us

logo
5th May 2022 by leighbensch News 0 comments

Erfeniskos (Heritage Food)

Our Year 9 Afrikaans class explored some of our inheritance handed down from our families and discovered that food, the atmosphere in the kitchen while making it and the joy of being together are all part of what makes happy memories in our lives.

Enjoy these glimpses into the kitchens of three of our Year 9 students.

Brijani
Die kombuis wanneer my ma brijani maak, is…DAAR IS NOOIT STILTE NIE. Daar’s altyd klanke soos die geborrel van die potte of die irriterende geskree van ‘n sesjarige opgewonde klein sussie, maar die reuk van die borrelende potte is heerlik. En ek hou van die klank van die soutmeultjie wanneer my ma nog sout in die pot sit.

Wat is in die potte? Dis rys.  My ma sit borrie en speserye in en die borrie maak die rys geel. Nie enige geel nie; dit maak die rys ‘n lekker ligte blinkgeel.  Daarna sit sy die lensies wat sy nou net gemaak het by en dan die sagste hoender op aarde.

Wat eet jy met brijani? Wel, jy kan dit net so eet of saam met groente of potjiekos, maar jy kan dit met enige iets eet. Brijani is lekker vir middagete, maar selfs beter vir Sondagmiddagete of net in die algemeen.
deur Arella

Pannekoek op ‘n reënerige dag
Dit storm buite en die reën val hard op die huis se dak.  Die reën loop af in die pad en almal se swembaddens word vol.

My gesin maak pannekoek elke keer as dit reën.  Dit het begin toe ek ‘n baba was. Pannekoek was my gunstelingkos en is nogsteeds.

Wanneer my ma pannekoek maak, sweef die lieflike geur daarvan deur die hele huis. Partykeer ruik ‘n mens dit al in die pad.  Die sputtering van die pannekoek in die pan maak so ‘n lekker klank.
Die kombuis is altyd vol stoom en bestanddele wat oral rondstaan. My ma het altyd ‘n spatel in haar hand wanneer sy pannekoek maak. Dit lyk altyd so cool wanneer sy die pannekoek flip deur die lug en weer vang terug op die pan.

Die moeilikste deel van pannekoek maak, is die wag vir die om te set. Die deeg van die pannekoek moet ‘n uur staan voor ‘n mens dit maak sodat die borrels kan uitkom. Wanneer jy pannekoek eet, gooi jy kaneelsuiker of roomys of Nutella of vulsel in en dan eet jy dit met ‘n mes en ‘n vurk, of met jou hande. Pannekoek is lekkerder warm as koud.  En dink pannekoek is die lekkerste kos.
deur Zander

Brejani 
Van my kamer hoor ek ‘n sputtering, potte en panne wat geraas maak en ‘n singende ma.  Ek staan op en gaan na die kombuis toe, ek kry ‘n stoel en sit by die toonbank.  My ma is so bly dat ek daar kom sit, want sy glo ek moet dieselfde kos maak vir my familie.  Ek wil dit graag doen.

Persoonlik voel ek dat my ma die beste brijani maak.  Dit is een van die redes hoekom ek presies wil weet hoe sy dit maak.  Terwyl ek kyk hoe my ma die hoender voorberei, vertel ek haar oor die een seun van wie ek hou.  Ek hou baie van die geselsies met my ma.

Soos ek en my ma ‘n gesprek het, speel die radio in die agtergrond.  Die atmosfeer is perfek; ek en my ma wat gesels en die reuk van gebraaide uie en die reuk van borrie en die radio in die agtergrond.
Hierdie is die beste dae van my lewe, want in die kombuis is ek en my ma alleen en ons kan praat oor goed wat vir my privaat is.
deur Althea

0

Related Posts

From the Principal’s Desk – 13 August 2021

13th August 2021
Read More

Helderberg International School 2023 Gratitude Journal

1st December 2023
Read More

Emotions are Neither Good or Bad

23rd June 2025
Read More

The Counselling Corner

18th August 2023
Read More

MathsArt Competition 2022Previous Post
Mother's Day ChocolatesNext Post

IF YOU HAVE ANY QUESTIONS OR WOULD LIKE TO VISIT OUR SCHOOL, PLEASE CALL US ON: +27 21 851 6290/1

Find Us

Helderberg International School
Hazelden Drive
Heritage Park
Somerset West
7130

Connect With Us

  • facebook
  • instagram

LEGAL

Privacy Policy & Cookies Policy

Whistleblowing Policy

Contact Us

Phone: +27 21 851-6290/1

Helderberg International School, PostNet Suite 214, Private Bag X29, Somerset West, Cape Town, 7130 - Tel No: +27 21 851-6290/1- Copyright IES International 2017 All Rights Reserved

MENU
  • Home
  • About us
    • Vision And Mission
    • Quality Assurance
    • Meet Our Principal
    • IES Mission Statement
    • Staff
    • House System
    • History
    • Job opportunities
  • Admissions
    • Admissions Process
    • Admissions Enquiry
    • Fees
  • Academics
    • Nursery
    • Cambridge Primary School
    • Foundation Stage at Helderberg International School
    • Cambridge School
    • Cambridge High School
    • Private Candidates
  • Extra Curricular
    • Extra Curricular
    • Service
    • Aftercare
    • Sport
    • Outdoor Education
    • School Camps
    • Cultural
  • News
  • Parents
    • Uniforms
    • School Calendar
    • Policies and Procedures
    • Edana Portal App
    • IES Magazines
  • Gallery
  • External Examinations
  • Contact Us

Book a visit

    Request a prospectus



      YesNo

      [group address]


      [/group]